Paulo Coelho

Paulo Coelho
Coelho in 2007
Gebore
Paulo Coelho de Souza

24 Augustus 1947 (1947-08-24)
NasionaliteitBrasiliaans
BeroepSkrywer
EggenootChristina Oiticica
Webwerfpaulocoelhoblog.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Paulo Coelho de Souza (Portugees: [ˈpawlu kuˈeʎu]; gebore op 24 Augustus 1947) is 'n Brasiliaanse romansier wat die bekendste is om sy roman Die Alchemis. In 2014 het hy sy persoonlike dokumente aanlyn opgelaai en beskikbaar gestel ten einde 'n virtuele Paulo Coelho Stigting te skep.

Coelho is 'n topverkoper en een van die wêreld se mees invloedryke skrywers. Meer as 215 miljoen eksemplare van sy romans is al in meer as 170 lande verkoop, en sy werk is reeds in 81 tale vertaal. Die London Times het oor Coelho se werk geskryf; "[Coelho se] boeke gee nuwe betekenis aan miljoene mense se lewens."[1]

  1. Inligting bekom van die boek Die Alchemis, soos vertaal in Afrikaans uit die Engels deur Kobus Geldenhuys in samewerking met Sant Jordi Asociados Agencia Literaria S.L.U., Barcelona, Spanje. Die eerste Afrikaanse uitgawe van Die Alchemis, eerste druk in 2003 deur Aardvark Press; Tweede Afrikaanse uitgawe, eerste druk in 2017 deur Protea Boekhuis.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search